|
Algemeen
|
Naam, simbool, getal
|
antimoon, Sb, 51
|
Chemiese reeks |
metaalagtiges
|
Groep, periode, blok
|
15, 5, p
|
Voorkoms |
|
Atoommassa |
121.760 (1) g/mol
|
Elektronkonfigurasie |
[Kr] 4d10 5s2 5p3
|
Elektrone per skil |
2, 8, 18, 18, 5
|
Fisiese eienskappe
|
Toestand |
vastestof
|
Digtheid (naby k.t.) |
6.697 g/cm³
|
Vloeistof digtheid teen s.p. |
6.53 g/cm³
|
Smeltpunt |
903.78 K (630.63 °C)
|
Kookpunt |
1860 K (1587 °C)
|
Smeltingswarmte |
19.79 kJ/mol
|
Verdampingswarmte |
193.43 kJ/mol
|
Warmtekapasiteit |
(25 °C) 25.23 J/(mol·K)
|
Dampdruk
P/Pa |
1 |
10 |
100 |
1 k |
10 k |
100 k
|
teen T/K |
807 |
876 |
1011 |
1219 |
1491 |
1858
|
|
Atoomeienskappe
|
Kristalstruktuur |
romboëdries
|
Ruimtegroep |
R3m nommer: 166
|
Strukturbericht-kode |
A7
|
Oksidasietoestande |
−3, 3, 5
|
Elektronegatiwiteit |
2.05 (Skaal van Pauling)
|
Ionisasie-energieë
|
1ste: 834 kJ/mol
|
2de: 1594.9 kJ/mol
|
3de: 2440 kJ/mol
|
Atoomradius |
145 pm
|
Atoomradius (ber.) |
133 pm
|
Kovalente radius |
138 pm
|
Diverse
|
Magnetiese rangskikking |
geen data
|
Elektriese resistiwiteit |
(20 °C) 417 nΩ·m
|
Termiese geleidingsvermoë |
(300 K) 24.4 W/(m·K)
|
Termiese uitsetting |
(25 °C) 11.0 µm/(m·K)
|
Spoed van klank (dun staaf) |
(20 °C) 3420 m/s
|
Young se modulus |
55 GPa
|
Skuifmodulus |
20 GPa
|
Massamodulus |
42 GPa
|
Mohs se hardheid |
3.0
|
Brinell hardheid |
294 MPa
|
CAS-registernommer |
7440-36-0
|
Vernaamste isotope
|
|
Portaal Chemie
|
Antimoon is 'n chemiese element met die simbool Sb en 'n atoomgetal van 51. Antimoon is 'n metaalagtige element met vier allotropiese vorms. Die stabiele vorm van antimoon is 'n blouwit metaalagtige stof. Geel en swart antimoon is onstabiele nie-metale. Antimoon word gebruik vir brandwerende bedekkings, verwe, keramieke, emaljes, 'n wye verskeidenheid legerings, elektroniese komponente en rubber.